Speel-Speel word jou kind so oulik en slim

Wat sal jy dink as ek vir jou sê dat daar een ding is wat jou kind slim, oulik, veerkragtig, braaf, gelukkig en gehoorsaam sal maak?

Jy sal seker dink ek maak dit op. Dit klink darem nou heeltemal te maklik. Daar kan tog seker nie net een ding wees nie!

Maar laat ek jou meer vertel. Daar ís een ding. ‘n Enkele bestanddeel in die ouerskap-gereedskap-tassie wat ‘n reuse verskil aan jou en jou kind sal maak.

Ek kan nie ‘n geheim kan hou nie. Ek wil dit met jou deel.

Gelukkige, suksesvolle, slim en soet kinders het een ding in gemeen – ‘n sterk band met ‘n volwassene – of dit nou ma, pa, ouma, oupa of ‘n onderwyser is. Navorsing wys vir ons dat die verhouding wat ons met ons kinders het van kritiese belang is wanneer dit kom by hulle ontwikkeling en funksionering.

Konneksie oomblikke bou jou kind se brein, versterk verhoudings en verminder uitdagende gedrag.

Maar hoe doen ons dit? Hoe bou ons konneksies in ‘n wêreld waar alles ons dryf na diskonneksie? In ‘n wêreld waar ons meer hooi op ons vurke het as ooit te vore. Waar die strewe na perfeksie hoog is en ons dikwels in die vergelykings-lokval val en oorweldig en uitgeput voel.

Dit is waaroor Speel-Speel word jou kind so oulik en slim gaan.

Ingesluit in die pakket is…

’n GIDS waar ek vir jou alles van vertel van hoekom konneksies-oomblikke belangrik is, hoe jy dit kan doen en wat jy kan doen. Ek deel ook my gunsteling maniere wat ek in my huis gebruik om die verhouding met my kinders te versterk.

VIDEO’S waar ek vir jou vertel oor hoe om dag-tot-dag-oomblikke spesiaal te maak en wat om te doen as dinge moeilik raak.

40 SPELETJIES, mooi uiteengesit vir wanneer jou kind opstaan, speel, ry, eet en bed toe gaan. Jy het niks meer nodig as dit wat jy in elk geval in jou huis het nie.

OUDIO’S waarna jy kan luister in die motor, terwyl jy oefen of net ontspan

Hier is my belofte aan jou…

As jy doelgerig is om konneksie-oomblikke in jou dag in te bou, sal;

Julle verhouding sal versterk

Jou kind se brein ontwikkel

Die beste ding van alles…uitdagende gedrag verminder.

Of jy kind nou kla of kerm, aggressief is of angstig is, jy al ‘n verbetering sien.

Koop aanlyn by voelgoedboeke.co.za

Carpe Diem Media skenk 10% vir liefdadigheid

Ook beskikbaar as e-Pakket

Koop Hier

Raising Happy Children: The Key to a Calm Connected Child

Have you ever felt overwhelmed, exhausted and disillusioned as a parent?  Have you ever experienced self-doubt and uncertainty when attempting to steer your way along this parenthood journey?

I have.

Not once. Not twice. Lots of times!

Somewhere amid the mundane tasks of packing the dishwasher, folding laundry, picking up toys, fitting work in and thinking of yet another way to serve chicken, it struck me. The only way to be the mum I long to be is to embrace vulnerability and give up my quest for perfectionism. Being a mother is hard and can be terrifying at times, but it is oh so beautiful and fulfilling.

So I made a decision.

    The only thing that really matters is to be a joyful mum while raising kids who are happy. And that’s it. That will be the thing that I will be intentional about.

    And then I wrote a book.

    My book Raising Happy Children will help you understand three critical fundamentals when it comes to raising happy kids:

    • Our children’s brains develop when we build a deep, meaningful connection with them;
    • Our children have unique sensory temperaments and these affects the way they think, feel and behave;
    • Our children will be happy, calm and connected when they learn how to regulate their bodies, manage overwhelming feelings and develop their thinking skills.

    Raising Happy Children will help you UNDERSTAND

    • What is going on inside your child’s body and brain;
    • Why your child needs to move;
    • Why your child has meltdowns and temper tantrums;
    • What causes fears and anxieties;
    • How stress affects your child’s brain.

    My book Raising Happy Children is filled with helpful analogies and loads of practical solutions.

    Raising Happy Children will help you LEARN

    • What types of movements will result in a happy, calm and connected child;
    • How you can help your child when she is learning ways to manage big feelings;
    • How activating your child’s thinking brain will set him up for success for the rest of his life;
    • How to deal with meltdowns in a way that builds his brain;
    • How to put nurturing rituals and flexible routines in place;
    • How to set boundaries on unacceptable behaviour;
    • How to manage your child’s fears and anxieties;
    • How to be a joyful parent.

     

     This is not just another parenting book.

    This is not a one-size-fits-all type of book. 
    It’s a specific-to-your-unique-child type of book.

    This is not a book that will make you feel that you are failing the test of motherhood. 
    It’s a book that will leave you feeling inspired and give you the courage to face the challenging times.

    This is not just a read-all-in-one-go book. 
    It’s a dip-in-and-out book to which you will refer for years to come.

    This is not only a book that gives meaning to theories and concepts. 
    It’s also packed with straightforward solutions and fun filled ideas.

    This is a book that will change the way you look at yourself,
    your child and relationships.

    Forever.