by admin | Jan 27, 2020 | Blog posts
Elke mens het ’n unieke temperament. Carl Jung, die bekende sielkundige, het persoonlikheidstipes geklassifiseer as introverte of ekstroverte op grond van hoe hulle dink en optree. Jung beskryf ekstroverte as mense wat hulle energie uit ander mense en aktiwiteite in...