Uit Baba & Kleuter se Vraag & Antwoord…

VRAAG: My babatjie is nou agt maande en het pas begin kruip. Ek wou ’n loopring koop, maar is deur ’n familielid afgeraai. Sal ’n loopring my baba nie help om te leer loop nie? Is loopringe dan sleg vir babas? Watter ander oefeninge kan ek met haar doen om loop aan te moedig?

V&A Baba&Kleuter artikel Feb 2015

Screen Shot 2015-05-25 at 11.12.48 AM

Appearance: Loopring of nie?
Outlet: Baba & Kleuter Tydskrif
Location: South Africa
Format: Magazine

Please note: I reserve the right to delete comments that are offensive or off-topic.

  • Anna-Marie Groenewald

    loopringe leer nie babas loop nie. Krui is geweldig belangrik en hoe meer jou baba kruip, hoe beter vir sy latere lees en skryf aksies. Kruip behels ingewikkelde koordinasie tussen die regterkant en linkelrkant van die brein. Loopringe beperk kruiptyd, leer babas skop, nie loop nie, weerhou hulle van naby kontak met hulle voete, bene en teksture op die grond, en is ook iters gevaarlik, want as hy uit loopring val, val hy op sy kop. Bly weg en wees bly jou baba kruip.