Uit Baba & Kleuter se Vraag & Antwoord…

VRAAG: My elf maande oue seuntjie stel glad nie in sy speelgoed belang nie. Hy pak al wat ’n kas is uit, maar bly ook nie lank by een kas nie. Hoe kry ek hom om te speel en sy aandag by een ding te bepaal? 

V&A Baba&Kleuter artikel April 2015

Screen Shot 2015-05-25 at 11.04.50 AM

 

Appearance: Baba & Kleuter V&A. Speelgoed trek nie aandag.
Outlet: Baba & Kleuter Tydskrif
Location: South Africa
Format: Magazine

Please note: I reserve the right to delete comments that are offensive or off-topic.